Sealand

Vorstendom Sealand
Flag of the Principality of Sealand
Amptelike taal Engels
Monarg Prins en Prinses
Roy Bates en Joan Bates
Premier Prins Regent Michael Bates
Oppervlakte  550 m²
Bevolking  27
Onafhanklik
verklaar
2 September 1967
Geldeenheid Sealand dollar

Die Prinsdom van Sealand (Principality of Sealand) is 'n mikronasie, nege kilometer van die Britse ooskus, en is gesetel op 'n voormalige marineplatform.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search